Conspirito Redenaars – Laerskool Westwood na Nasionale rondte
Conspirito Redenaars. Nege leerders van Laerskool Westwood het deurdring na die Nasionale rondte vir Redenaars by die Conspirito Redenaarskompetisie. Hulle het deelgeneem vanaf 14 tot 17 April. Die Forte rondte vind in…








