)
SA Junior Nasionale Swemkampioenskap – Grey Kollege presteer

SA Junior Nasionale Kampioenskap. Grey Kollege se talentvolle swemmers het besonders goed presteer by die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale Swemkampioenskap. Hul toewyding en volharding het werklik resultate gelewer. Grey Kollege is…

Curro AquaElite Gala 2024 – Grey Kollege

Curro AquaElite Gala 2024. Grey Kollege se swemspan het as algehele seunswenners van die Curro AquaElite Gala in Hillcrest (KZN) weggestap. Die Grey-swemmers het verlede jaar (2023) in die derde…

Interhoër Gala 2024 – Grey Kollege maak skoonskip

Interhoër Gala 2024. Grey Kollege het skoonskip gemaak tydens die 2024 Interhoër Gala. Grey se swemmers het die volgende trofees huis-toe gebring: Beste seunswemmer in die ouderdom: Aiden Nel is…