)
CHOC-Huis – HoĆ«rskool Fichardtpark het sagte, omgee harte

CHOC-Huis. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, se leerders het beslis sagte, omgee harte. Fichie-leerders het onlangs ’n betekenisvolle uitreikprojek na die CHOC-Huis onderneem. Die inisiatief is met groot toewyding deur Carli Bouwer,…