Overberg Netbalspanne – HoĆ«rskool Hermanus
Overberg Netbalspanne -Dis wonderlike nuus vir HoĆ«rskool Hermanus! Sestien talentvolle netbalspelers is gekies vir die Overberg Netbalspanne, wat ān groot prestasie is en beslis trots verdien. Die spelers is ingedeel…









