)
Noordwes Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia

Noordwes Swemkampioenskappe. Vier swemmers van HoĆ«rskool Wesvalia, AJ Brits, Nicolas Greeve, Carmen Botha en Mila Fourie het deelgeneem aan die Noordwes Swemkampioenskappe. Prestasies behaal: AJ Brits Nicolas Greeve Carmen Botha…