Sentraal Krieket – Hoërskool Sentraal kry nuwe Hoof- afrigter
Sentraal Krieket. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, heet mnr. Brendon Horwitz, die nuwe hoofafrigter van Sentraal Krieket, hartlik welkom. Mnr. Horwitz het meer oor homself vertel: “Ek is gebore en getoë in…








