)
Hoërskool Strand is trots op hulle hokkiespelers wat gekies is vir Bolandspanne

Die volgende leerders is opgeneem in verskeie Boland hokkiespanne. Eljah De Wet (o/16 IPT B), Carlin Fischer (o/18 IPT B), Adriaan Lambrechts (o/16 IPT B) Christiaan De Wet (Boland o/18…