Biathle en Triathle wêreldkampioenskap – Truida Kestell kwalifiseer
Biathle en Triathle wêreldkampioenskap. Laerskool Truida Kestell Bethlehem vier sporthelde! 🏆 Die Truidjies is ongelooflik trots op nege uitmuntende atlete wat gekwalifiseer het om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Biathle…









