)
Vrystaatse Kunswedstryd – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaatse Kunswedstryd. Hoërskool Jim Fouché se Bellissima Koor het by die Vrystaatse Kunswedstryd opgetree waar die koor ‘n A++ behaal het. Dit beteken dat Bellissima meer as 90% asook Goud…