Maple Ridge Equestrian – Primêre Skool Naudeville
Maple Ridge Equestrian. Primêre Skool Naudeville ruiters het die naweek vanaf 16 tot 18 Mei aan nog ‘n SANESA kwalifiserende rondte by Maple Ridge Equestrian in Gauteng deelgeneem. Die ruiters…
Ruitersport – Primêre Skool Naudeville
Ruitersport. Primêre Skool Naudeville ruiters het 10 en 11 Mei aan ‘n SANESA kwalifiserende rondte ruitersport deelgeneem by Kimberley Equestrian Centre. Die ruiters het uitstekend gevaar. Core league:  Mia Best…










