)
Kultuur nuus van uit Hoërskool Punt se kantoor

HSP neem jaarliks aan die ATKV-tienertoneel kompetisie deel.   Die skrywer en regisseur van die stuk “KRAAI” is Me. Wouri Delport, ‘n onderwyseres by H/Skool Punt. Daar sal op 14 Augustus…