ATKV-Redenaars streeksuitdunne – Primêre Meisieskool Oranje
ATKV-Redenaars streeksuitdunne. Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei 2024 by Hoërskool Witteberg in Bethlehem plaasgevind. Die graad 1 tot 3’s het slegs hul voorbereide toespraak gelewer terwyl die graad 4…









