)
ATKV Nasionale Finaal – Truida Kestell spog met David Shepherd

ATKV Nasionale Finaal. 🎉Skitterende nuus uit Bethlehem. Primêre Skool Truida Kestell se harte klop van trots! Baie geluk aan David Shepherd, wat op 6 Augustus ons skool verteenwoordig het by…