ATKV Debat-streeksuitdunne – BVHS deur na semi-finaal
ATKV Debat-streeksuitdunne. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Susan Bender en Megan Haward het op 13 en 14 April deelgeneem aan die ATKV Debat-streeksuitdunne. Beide dring deur na die semi-finaal…








