)
Aspire o.18-krieketspan – HoĆ«rskool Fichardtpark trots op Jaden

Aspire o.18-krieketspan. HoĆ«rskool Fichardtpark het onlangs geskiedenis gemaak toe een van hul eerstespan-krieketspelers, Jaden Geldenhuys, die kans gekry het om internasionaal te speel in die glinsterende stad Dubai. Jaden se…