Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit
Noordheuwel Top 15 Atletiekbyeenkoms. Die Gideonsbende van HoĆ«rskool Nelspruit se atletiekspan wat Woensdag 5 Februarie na Krugersdorp gereis het om aan die jaarlikse prestige Top 15- byeenkoms te gaan deelneem,…
Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms – NHS Jaarlikse byeenkoms
Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Nelspruit bied jaarliks ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms, net na interhuis, aan. ‘Tradisionele’ atletiekvriende soos Afrikaans HoĆ«r Seuns (Affies) en HoĆ«r Meisies (AHM) van Pretoria, asook buurskool Rob Ferreira,…
Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe – NHS wen silwer en goud
Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe. HoĆ«rskool Nelspruit se twee Suid-Afrikaanse jeug-atletiekkampioene, Ashley Erasmus en Shanese de Clerck, het met drie medaljes huiswaarts gekeer, nadat hulle vanaf 5 tot 9 Desember in…









