ASA-kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje
ASA-kampioenskap. Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein, se atlete Ãs slaggereed vir die SA’s vroeg volgende maand in die Paarl! Intussen gaan hierdie negentien atlete vanaf Donderdag aan die ASA-kampioenskap in Pretoria…








