)
ASA Byeenkoms – Laerskool Truida Kestell atlete presteer

ASA Byeenkoms. Laerskool Truida Kestell blink uit by ASA-byeenkoms. Vyf talentvolle atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs hul staal gewys tydens die ASA-byeenkoms wat in Bloemfontein aangebied…

ASA byeenkoms – Primêre Skool Naudeville presteer

ASA byeenkoms. Primêre Skool Naudeville leerder, Dohandrè Janse van Rensburg, het Saterdag 2 Desember, sesde geëindig in gewigstoot by die ASA byeenkoms in Secunda. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto’s verskaf