Hoërskool Punt Rugby uitslae
H/S Punt se rugbyspanne het gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem: Arthur Johnson Sportweek in Mosselbaai:Â o/14A en o/19A wen al hul wedstryde. o/19A wen H/S Schoonspruit 19-5, H/S…
Hoërskool Punt – Kurt Briesies is aangewys as Mnr Arthur Johnson Sportweek.
Tydens die jaarlikse Arthur Johnson Sportweek wat die afgelope vakansie deur Hoërskool Punt in Mosselbaai aangebied is, is Kurt Briesies van Hoërskool Punt aangewys as Mnr. Arthur Johnson Sportweek. Kurt is…








