Lejweleputswa Krieket – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Krieket – Primêre Skool Naudeville het ’n aantal toegewyde personeellede wat onlangs benoem is tot sleutelleierskap. Hulle is verkies tot afrigtingsrolle by die Lejweleputswa Krieketvereniging. Hierdie toekennings is ’n…
Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville onderwysers op bestuur
Griffons Rugby. Dit is vir Primêre Skool Naudeville in Welkom ‘n eer om twee kenners van rugby by hul skool te hê! Juffrou Anzel Schoeman is verkies tot die Griffons…
Netbal Skeidsregter – Anzel Schoeman ontvang Provincial A
Netbal Skeidsregter. Een van Primêre Skool Naudeville in Welkom se onderwysers, Juf. Anzel Schoeman, het haar netbal skeidsregter Provincial A toekenning ontvang. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf









