)
SACOPA 2023 – Hoërskool Witteberg leerder skitter

SACOPA 2023. Anri Reyneke,Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tydens die afgelope skoolvakansie aan SACOPA (South African championship of performing arts) 2023 deelgeneem. Anri verower ses goue…

Performing Arts – Witteberg leerders na World Championship

Performing Arts. Simoné Venter en Anri Reyneke van Bethlehem, gaan Hoërskool Witteberg by die World Championship of Performing Arts verteenwoordig. Dit vind gedurende Augustus 2023 in Amerika plaas. Hierdie twee…