)
Afrika Jeugspele 2025 – Hoërskool Jim Fouché trotse atleet

Afrika Jeugspele 2025. Hoërskool Jim Fouché vier sporttrots. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is besonder trots op Anri Rautenbach. Sy is ’n toegewyde leerder wat gekies is om Suid-Afrika te…

ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se atlete het baie goed presteer tydens die ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za

Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms – Hoërskool Jim Fouché

Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms. Hoërskool Jim Fouché leerder, Anri Rautenbach het aan die Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en het puik presteer. Sy het ‘n eerste plek in 100m-hekkies behaal…