Atletiek – Hoërskool Trio atleet Anika Lötter skitter
Atletiek. Anika Lötter, leerder van Hoërskool Trio, Kroonstad, het as o/14-paalspringer die Vrystaat atletiek rekord verpletter. Anika is ook gekies deur die Internasionale Tydskrif Vaulter Magazine America, om as Septembermaand…








