)
JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – HoĆ«rskool Reitz

JKS Nasionale Karate Kampioenskappe – Leerders van HoĆ«rskool Reitz het die naweek aan die JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Dit was ‘n naweek van kampioene, karakter Ć©n krag,…