)
Talent Africa Nationals – Hoërskool Langenhoven leerder presteer

Talent Africa Nationals. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, Graad 8 leerder Tiffany Cordier, het gedurende September en Oktober aan twee kompetisies deelgeneem en pragtig presteer: IAAASA Sy verwerf drie silwertoekennings: TALENT AFRICA…