Junior ATKV Debatspan – Hoërskool Nelspruit wen semi-finaal
Junior ATKV Debatspan. Hoërskool Nelspruit se Junior ATKV debatspan het tydens die afgelope naweek se Noordwes-Vrystaat-Limpopo-Mpumalanga semifinaal as die wenners van die rondte uit die stryd getree. Alissa van Niekerk,…








