Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap – HoĆ«rskool Fichardtpark
Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap. HoĆ«rskool Fichardtpark se skaakspan, het die afgelope naweek aan die AlexForbes Battle Boards 2025 Skaakkampioenskap (provinsiaal) ā Vrystaat deelgeneem. HoĆ«rskool Fichardtpark se talentvolle skaakspan bestaan uit:…









