)
Junior Afrikaanse Olimpiade – Hoërskool Upington leerder wen

Junior Afrikaanse Olimpiade. Lisa Bezuidenhoudt is ‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Upington. Lisa is tydens die Junior Afrikaanse Olimpiade aangewys as die wenner van die Noord-Kaap met 70% huistaal.…