Nuwe Lede in Onderwyskorps – Laerskool Truida Kestell
Nuwe Lede in Onderwyskorps – Laerskool Truida Kestell het onlangs twee merkwaardige nuwe lede verwelkom in hul dinamiese onderwyskorps. Met groot opgewondenheid en waardering is me. Jennifer Williams aangestel as…
Adjunkhoof – Hoërskool Jim Fouché verwelkom Mnr Corné Erasmus
Adjunkhoof. Hoërskool Jim Fouché maak bekend dat Mnr Corné Erasmus aangestel is as die nuwe adjunkhoof. Mnr Erasmus word God’s rykste seën toegebid vir sy nuwe pos by Jim Fouché.…









