)
ACNW Landloop – Potchefstroom Gimnasium atlete in span

ACNW Landloop. Sewentien landloop-atlete van Potchefstroom Gimnasium is vir die ACNW Landloop span gekies. Die atlete het die afgelope naweek aan die SA’s in Gqeberha (Port Elizabeth) deelgeneem. Seuns o.14:…