)
ATKV Jeugtak Bestuur – HoĆ«rskool De Aar verkies

ATKV Jeugtak Bestuur – HoĆ«rskool De Aar is trots om aan te kondig dat ’n dinamiese groep leerders verkies is vir die nuwe ATKV-jeugtak bestuur. Hulle sal bekend staan as…

Pixley Tennis Proewe – HoĆ«rskool De Aar

Pixley Tennis Proewe – Op Saterdag, 1 November, het HoĆ«rskool De Aar se talentvolle tennisspelers hul krag en vaardigheid ten toon gestel. Hulle het deelgeneem aan die jaarlikse Pixley tennis…