)

You are sponsoring

Hoërskool Durbanville - Tennis Nuus

Ons Eerste Tennisspanne wen die Bredasdorp Tennistoernooi. Durbanville klop Dirkie Uys in die finaal. Baie geluk seuns en dogters, ons is baie trots op julle!