)

You are sponsoring

Hokkie liga - Hoërskool Ermelo

Hokkie liga. Hoërskool Ermelo se dogtershokkie het Vrydag, 5 April, te staan gekom teen Curro Nelspruit in hokkie liga wedstryde. Die Erries het hul baie goed van hul taak gekwyt…