)

You are sponsoring

JF Hokkie - Hoërskool Jim Fouché by Kovsies

JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se o/18-hokkiespanne het vandag by Kovsies vier voorseisoen-wedstryde elk gespeel. JF Hokkie se seunsspan het uitstekende hokkie gespeel en drie uit vier wedstryde gewen.…