)

You are sponsoring

Vrystaat Krieketproewe - Motheo o.16 krieketspan onoorwonne

Vrystaat Krieketproewe. Die Motheo o.16 krieketspan het die Vrystaat krieketweek onoorwonne afgesluit. In die proses het hulle afgereken met Lejweleputswa, Thabo Mofutsanyane en Fezile Dabi. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark…