)

You are sponsoring

Somer Bokkieweek sewes rugby - Hoërskool Fichardtpark

Somer Bokkieweek sewes rugby. Twee rugbyspelers van Hoërskool Fichardtpark, Wouter Jonker en Adin Engelbrecht, is gekies vir die o.19 Somer Bokkieweek sewes rugby span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf