)

You are sponsoring

Lejweleputswa Krieket - Hoërskool Goudveld leerders in spanne

Lejweleputswa Krieket. Nege Gouties leerders is in verskeie seund en dogters Lejweleputswa Krieketspanne opgeneem. Hierdie krieketspelers dring nou deur na die Vrystaat proewe op 2 tot 4 Oktober. Seuns: Dogters:…