)

You are sponsoring

Rainbow Tennis - Primêre Skool Fichardtpark speler presteer

Rainbow Tennis. Drie leerders van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Milea Bornman, Lené Wessels en Mikayla Luyt, het aan die o.10 Rainbow Tennistoernooi deelgeneem. Lené Wessels is na die toernooi…