)

You are sponsoring

Lejweleputswa krieket - Naudeville leerders in o.11 spanne

Lejweleputswa krieket. Twee leerders van Primêre Skool Naudeville, Ernest Fourie en Adriaan du Toit, is ingesluit in die Seuns 0/11A Lejweleputswa krieketspan!  Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za Foto verskaf