)

You are sponsoring

Oos-Vrystaatse Landloop Kampioenskap - BVHS atlete presteer

Oos-Vrystaatse Landloop Kampioenskap. Agt landloop atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het goed presteer by die Oos-Vrystaatse Landloop Kampioenskap! Hierdie atlete neem weer op19 Augustus aan die Vrystaat-byeenkoms deel. Uitslae behaal:…