)

You are sponsoring

Skolerugby - Paul Roos Gimnasium vs Oakdale Landbouskool

Skolerugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het Saterdag, 22 Julie, besoek afgelê by Paul Roos Gimnasium se Markötter Sportkompleks. Dit was vir ‘n skoot gesonde skolerugby kompetisie op die rugbyveld…