)

You are sponsoring

Dance World Cup - Hoërskool Strand leerder verteenwoordig SA

Dance World Cup. Gedurende die afgelope vakansie het Mieke Carr, Graad 8 leerder van Hoërskool Strand, Suid-Afrika by die ‘Dance World Cup’ in Portugal verteenwoordig. Dit is ‘n uitstekende prestasie…