)

You are sponsoring

ATKV Digi Kuns - Carli Lourenco wen Nasionale prys

ATKV Digi Kuns. Carli Lourenco, graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die beeldhouwerk afdeling met haar kunswerk, Verminder Verdwyn, gewen. Hierdie is ‘n baie gesogte nasionale toekenning.…