)

You are sponsoring

Vrystaat Ope stoei - Primêre Skool Naudeville leerders presteer

Vrystaat Ope stoei. Primêre Skool Naudeville leerders, Jaydin Nel en Hanno van Jaarsveld het 20 Mei deelgeneem aan die Vrystaat Ope stoei in Pretoria. Albei hierdie stoeiers het podiumplekke behaal.…