)

You are sponsoring

ATKV Redenaars - Hoërskool Witteberg na semi-finaal

ATKV Redenaars. `n Groot totaal van 25 Wittebergers dring deur na die ATKV Redenaars Semifinaal wat eerskomende Dinsdag, 23 Mei, op eie bodem plaasvind! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf