)

You are sponsoring

Dance - Witteberg leerders neem deel aan die Dance Awards

Dance – Leerders van Hoërskool Witteberg het aan verskeie items in die Free State Dance Awards deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die volgende Wittebergers het deelgeneem: Marie Roodt, Chris-Mari Louw…