)

You are sponsoring

Jeugskou - Hoërskool Ermelo leerders presteer

Jeugskou. Twee van Hoërskool Ermelo se dogters het 3 Mei deelgeneem aan die Jeugskou-kompetisie in Balfour, Mpumalanga. Zetske van der Merwe en Delené Arnoldi het deelgeneem in die kulinêre kuns-afdeling.…