)

You are sponsoring

ASA o.18 Protea-span - Nog 'n Protea-atleet vir BVHS

ASA o.18 Protea-span. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het nog ‘n Protea-atleet opgelewer. Immaneul Veicht is ingesluit in die ASA o.18 Protea-span. Hierdie span gaan aan die Afrika Spele in Zambië deelneem.…