)

You are sponsoring

Vrystaat Tennis - Awert Viljoen gekies vir span

Vrystaat Tennis. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, is baie trots op Awert Viljoen. Awert, leerder van Truida Kestell is gekies vir die Vrystaat Tennis span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf