)

You are sponsoring

Kaapse Wynland Skaakproewe - PRG kwalifiseer vir finale rondte

Kaapse Wynland Skaakproewe. Op 25 Februarie het die Kaapse Wynland Skaakproewe in De Doorns plaasgevind. Meer as 100 skaakspelers het in drie ouderdomsgroepe deelgeneem. Sewentien Paul Roosers het deelgeneem en almal…